Services

Partytjietyd

Laat ons jou help om die perfekte partytjie aan te bied. Of dit ’n ooievaarstee, bachelorette, verjaardag, huweliksherdenking, verlowing of troue is, Die Boomhuisie kan jou dag WOW! maak. Kom vier jou spesiale dag by ons. Die kos is fantasties, die diens is puik en jou stresvlakke is ver onder die radar.

 

Party-time!

We provide an events service to organise your party. Doesn’t matter if it is a kitchentea, bachelorette, birthday, engagement or wedding, Die Boomhuisie will make it a WOW! Day! Come celebrate your special day with us. The food is fantastic, the service great and your stress levels will be unnoticeable.

Like our Facebook page!