Specials

Maandag: Tuisgemaakte hoenderpastei met skyfies. R50

Monday: Home-made chicken pie with fries. R50

 

Dinsdag: Kry ’n gratis slak-voorgereg met elke hoofmaaltyd.

Tuesday: Get a free snail starter with every main meal.

 

Woensdag: Koek en tee. Daar is 12 soorte tee. Ontdek joune. R35

Wednesday: Cake and tea. There are 12 different flavoured tea. What is your favourite? R35

 

Donderdag: Kry ’n dubbel rib-burger, skyfies en kaas- of pepersous.  R50

Thursday: Double rib-burger, fries and chees or pepersouce. R50

 

Vrydag Die naweek is hier! Vier dit met ’n medium-grootte pizza. R55 

Friday… It’s the weekend! Celebrate it with a medium-sized pizza. R55

 

By Die Boomhuisie sê ons nie vir jou wat ons op ons pizza sit nie. O nee. Jy moet vir ons sê.

Elke pizza bestaan basies uit ’n deeg en ’n tamatie-basis waarop verskillende lekkermaak-goete gepak word. Ons doen die deeg en tamatie deel, dan sê jy wat ons vir jou moet bysit. Maklik soos val uit ’n boom uit.

Raad: Meer is nie altyd beter nie. Dis kombinasies wat werk! As jy nie kan kies nie, laat die pizza-chefs vir jou ’n spesiale pizza maak.

Here at Die Boomhuisie, we don’t tell you what to put on your pizza. Oh no.. You pick your own toppings.

Every pizza consists of a dough and tamato base where you chose the different delicious toppings. We do the base, you tell us what to ad. As easy as pie.

Hint: More in always best. It is the combinations that produces the best result. If you can’t make up your mind, and the variety is making you dizzy. We’ll get the pizza-chefs to organize you a special pizza.

Like our Facebook page!